Laerskool Hendrik Louw    021 853 1045 / 55    hendrikl@mweb.co.za   D6 Communicator    English | Afrikaans

Graad 7 inligting


Jongste nuus vir graad 7


Hierdie bladsy is toegewyd om die nuutste nuus, gebeure en inligting te hou wat belangrik is vir graad 7's.

Oranjerivier - Inligtingsaand

Inligtingsaand op Woensdag 15 Augustus om 19:00 in die skoolsaal. Dagboek die datum bring asseblief 'n pen en papier saam. Daar is nog steeds leerders se PASSPORTNOMMERS, ID-NOMMER EN OPDATUM VAN BETALINGS uitstaande. Dit is aangeheg aan die leerders se AGENDAS. Alle verdere inligting sal in die aand aan die ouers gekommunikeer word. Beau Schoeman