Ons Skool


  Laerskool Hendrik Louw    021 853 1045 / 55    hendrikl@mweb.co.za   D6 Communicator    English | Afrikaans

'n Boodskap van ons skoolhoof


Mnr John Reyneke

Ons Geskiedenis


Van die begin af...

Verkenning van die toekoms vereis kennis van die verlede.



Enige persoon wat die verloop van gebeure en die vroeë geskiedenis van 'n instelling wil naspoor en opteken, bereik soms 'n stadium waar dit moeilik – indien nie byna onmoontlik is - om vas te stel wat presies gebeur het.

Onderwys in Somerset-Wes Strand – ‘n dorpie aan die einde van 'n sanderige kronkelpad wat Somerset-Wes met Valsbaai verbind het – was geen uitsondering nie.

Ons weet nie wanneer ouers van hierdie klein gemeenskap besluit het om hul skoolbande met bestaande kerkskole in Somerset-Wes te verbreek nie.

Dit word aangeneem dat die paar Strand-kinders voor die vyftigerjare van die vorige eeu die privaatskole in die omgewing bygewoon het. Een van die naaste was dié van die Morkels by Morgenster en Onverwacht, nou bekend as Die Bos.


Ons Missie


Om 'n gebalanseerde waardegedrewe leeromgewing te skep waarbinne opvoeders en ouers kan saamwerk om die volle potensiaal van elke kind te ontwikkel.


Ons Visie


Altyd ons allerbeste vir elke kind.


Ons Waardes


Ons Fasiliteite



Card image cap
Sportbaan
Hendrik Louw Sports fields
Sportvelde
Card image cap
Ontspanningsgebied
Hendrik Louw playground
Speelgrond
Hendrik Louw play area
Voorskoolse speelarea
Hendrik Louw library
Biblioteek

Beheerliggaam


Saam vir ons kinders



John Reyneke
Skoolhoof

Hotzé Hugo
Adjunkhoof - senior fase

Anda Theunissen
Adjunkhoof - grondslagfase

Marina De Milander
PA van die skoolhoof



Pieter Rossouw (voorsitter)

Andre Westraat

Christo Groenewald

Suzanne Bentham

Matileze Venter


Soos jy, is ek ook ‘n ouer van Laerskool Hendrik Louw. Ek word gereeld gevra oor Hendrik Louw. My antwoord is eenvoudig: "Ek weet dat hulle die beginsels en waardes ondersteun wat my kinders sal toerus om in gebalanseerde en afgeronde jong seuns en dogters te ontwikkel."

Teen hierdie tyd weet jy reeds dat die waardes van respek, omgee, verantwoordelikheid, goeie burgerskap, regverdigheid en betroubaarheid elke dag aan ons kinders gebied word. Trouens, jy sou dit opgemerk het teen die mure van ons skool waar dit deur mede-ouers in 'n pragtige mosaïek aangebring is vir elke kind, ouer en opvoeder om te sien.

Elke opvoeder het, soos jy, 'n hart vir ons kinders en leef elke dag hierdie waardes uit. As ouer is dit 'n groot voorreg om ons kinders se opvoeding met opvoeders van hierdie kaliber op te bou en 'n skool te skep waar elke kind sy talente en potensiaal kan ontwikkel.

Dit gaan egter oor meer as net opvoeding en kennis. Dit gaan oor 'n gemeenskap. Daarom leer projekte soos Moompi, kinders dat daar altyd 'n plek of persoon is waarheen hulle kan gaan as daar iets is waarmee hulle sukkel. Ons leef in 'n wêreld van uitdagings. Ons as ouers kan nie altyd ons kinders beskerm nie. Soms kan ons hulle net toerus om hulself te handhaaf. Ons kinders weet dat hulle altyd na die skool se Moompi-tannie kan gaan of 'n brief kan skryf.

As ouer het ek altyd gewonder hoe ek kan bydra tot 'n skool wat ek graag wil hê my kinders moet bywoon. Wil ek altyd net 'n toeskouer of kritikus wees? Of is daar 'n manier waarop ons 'n verskil kan maak?

Daar is gesê: "Die enigste ding wat nodig is vir die oorwinning van boosheid, is dat goeie mense niks doen nie" (Edmund Burke). Ons het baie goeie ouers en baie van hulle is bereid om betrokke te raak. Ons Ouer-Onderwysersvereniging (OOV), waar ons hardwerkende en toegewyde ouers het wat saam met ons opvoeders werk om net die beste vir ons kinders te bied, is ’n manier vir ouers ombetrokke te raak.

Sedertdien het ons baie projekte gehad wat hierdie ouers en opvoeders suksesvol afgehandel het. Daar is soveel talentvolle ouers daar buite, met vaardighede wat selfs nog meer kan bydra tot ons kinders. Ek versoek u om vir ons kinders se onthalwe betrokke te raak. Bied jou vaardighede en tyd aan. Die beloning sal op jou kind se gesig geskryf staan.

Uiteindelik wil ek alle ouers en opvoeders nooi om die voorbeeld vir ons kinders te stel om die waardes van respek, omgee, verantwoordelikheid, goeie burgerskap, regverdigheid en betroubaarheid uit te leef. Of ons dit langs die sportvelde, by skoolfunksies, of by die huis doen, kinders sal ons voorbeeld volg. Kom ons doen ons beste saam vir ons kinders.

Met vriendelike groete

Pieter Rossouw
Voorsitter, Beheerliggaam.

OOV


Ouers en Onderwysersvereniging


Die Hendrik Louw OOV is 'n vereniging sonder winsoogmerk, wat bestaan uit ouers, wettige voogde en personeel van Laerskool Hendrik Louw. Die OOV se missie is om samewerking en betrokkenheid tussen die skool en ons ouers te bevorder en om ons ouers aan te moedig om hul kundigheid en vaardighede te gebruik om die skool te ondersteun. 'n Ander funksie van die OOV is om fondse vir die skool te genereer en om ondersteuning te verskaf waar nodig. Ons werk nou as 'n span saam om die beste moontlike leeromgewing vir ons leerders te skep.

Gemeenskaplike waardes

Ons skool bied 'n verwelkomende, veilige, en versorgende omgewing. Elke kind kry die nodige ondersteuning en aandag wat hulle regdeur hulle tyd hier benodig. Ons skoollewe is lewendig en innemend. Gange en klaskamers is vol van die kinders se werk en al ons opvoeders beskik oor moderne geriewe om die leerproses interessant te maak.

Die terrein het baie speelareas wat die kinders kan geniet en daar is 'n wye verskeidenheid klubs en aktiwiteite waarby hulle betrokke kan wees. As een van die beste laerskole in die Helderbergkom, is ons trots om bekend te staan as ’n waardegedrewe skool. Daar word van ons leerders verwag om respek, vriendelikheid, en bedagsaamheid aan diegene rondom hulle te toon.

By Laerskool Hendrik Louw moedig ons ons ouers aan om betrokke te raak by die skoollewe - 'n vennootskap wat uiters produktief vir kinders, ouers, en personeel is. Ons OOV verwelkom ouers wat graag betrokke wil raak.

Departementshoofde




Tertia Morris
Grondslagfase

Lize Erasmus
Grondslagfase

Irene Bodenstein
Intermediêre Fase (Graad 4)

Sebastine de Jongh
Intermediêre Fase (Graad 5)

Rianza Snyman
Intermediêre Fase (Graad 6)

Adjunkhoofde




Anda Theunissen
Adjunkhoof - Grondslagfase

Hotzé Hugo
Adjunkhoof - Senior Fase


Graad RR - en Graad R - opvoeders



Elsjelie Eksteen

Tersa Pieterse

Marlene Punt

Corne Thieroff

Kirsty Droomer

Natasha du Toit

Anelmi Fourie

Graad 1-opvoeders



Lynette Hough

Elsabé Westraat

Elanie de Villiers

Liandri Louw

Eleeshi Fox

Graad 2-opvoeders



Lienkie Dunn

Lize Erasmus

Eloïse Nieuwoudt

Debby Sturgiss

Anel van Tonder

Graad 3-opvoeders



Therese Marais

Marcelle Louw

Anelle van der Spuy

Celeste Puren

Loraine Diesel

Graad 4-opvoeders




Irene Bodenstein

Leandri Janse van Rensburg

Charlotte Bodenstein

John van Straaten

Chantel Storm

Mary-Anne Bartels

Graad 5-opvoeders




Rouve Bergmann

Etienne Deckers

Grant East

Riana van den Bergh

Graad 6-opvoeders




Rudie Bergmann

Christelle Hugo

Chanté Zeelie

Sue Manning

Amanda Krynauw

Alta Retief

Graad 7-opvoeders




Petra Reyneke

Christa Cruywagen

Branken Pretorius

Beau Schoeman

Hennie Westraat

Rianza Snyman

Sebastine de Jongh


Leerondersteuner opvoeders



Monica Kramer

Janie Brink


Administratiewe Personeel



Marina De Milander

Carmen de Beer

Anneline Swart

Liesbet de Jongh

Erika Malan


Nasorg




Estelle van Jaarsveld
Bestuurder

Claudi Serfontein

Bonita Windvogel

Carole McGregor

Charlet Minnie

Elmarie Snijman

Elsa Rommelmann

Julie Bulfon

Lauren Higley

Lynne Botha

Mariette Fullard

Natalie Liebenberg

Laluna Allard

Rushni Rhoda

Cathy Sauermann

Marlese Jacobs

Alrika Serfontein


Ander Personeel




Andria van Rensburg
Maatskaplike werk

Sicilie Barnard
Musiek

AK Southey
Sport

Jenny Martin
Bibliotekaresse

Shirley Karsten
Kunsopvoeder

Yvette du Plessis
Bemarking

Norle Thompson
Musiek