Laerskool Hendrik Louw

// need to have the same with set from JS on both divs. Otherwise it can push stuff around in HTML var trp_ls_shortcodes = document.querySelectorAll('.trp_language_switcher_shortcode .trp-language-switcher'); if ( trp_ls_shortcodes.length > 0) { // get the last language switcher added var trp_el = trp_ls_shortcodes[trp_ls_shortcodes.length - 1]; var trp_shortcode_language_item = trp_el.querySelector( '.trp-ls-shortcode-language' ) // set width var trp_ls_shortcode_width = trp_shortcode_language_item.offsetWidth + 16; trp_shortcode_language_item.style.width = trp_ls_shortcode_width + 'px'; trp_el.querySelector( '.trp-ls-shortcode-current-language' ).style.width = trp_ls_shortcode_width + 'px'; // We're putting this on display: none after we have its width. trp_shortcode_language_item.style.display = 'none'; }

ALTYD ONS ALLERBESTE VIR ELKE KIND

LAERSKOOL HENDRIK LOUW

Skryfbehoeftes 2023

U het ‘n keuse om by enige winkel of verskaffer die korrekte en voorgeskrewe skryfbehoeftes aan te koop.
OF
‘n Klaar gepakte kartonhouer wat u by PNA Strand Square kan aankoop. U kan dan net nog die “ekstra lys”
se items aankoop by enige winkel asseblief.
Wanneer u instap by PNA Strand Square, enige tyd vanaf 1 Desember 2022 totdat die skool heropen, noem
aan die winkelassistent/e van PNA :

  • dat u ‘n Laerskool Hendrik Louw-ouer is.
  • die graad waarin u kind in 2023 sal wees.
  • kontroleer die inhoud van hierdie kartonhouer met die lys wat binne-in die houer sal wees,
    voordat u betaal en PNA verlaat – bespreek tekorte/verkeerde items met die winkelassistent.
  • MERK asb. die kartonhouer aan die buitekant duidelik, NAAM &VAN.
  • kartonhouers moet op die eerste dag ingehandig word, sodat onderrig onmiddellik kan begin.
  • opvoeders sal die inhoud van hierdie kartonhouer bestuur.
  • items in die kartonhouer wat nie op die 1ste dag gebruik word nie, sal op ‘n veilige plek by die
    skool sal gestoor word en aan die leerder gegee word wanneer hy/sy dit benodig deur die loop van
    die jaar.

Gr RR
Dekbrief
Skryfbehoeftes

Gr R
Dekbrief
Skryfbehoeftes

Gr 1

Dekbrief
Skryfbehoeftes

Gr 2

Dekbrief
Skryfbehoeftes

Gr 3

Dekbrief
Skryfbehoeftes

Gr 4

Dekbrief
Skryfbehoeftes

Gr 5

Dekbrief
Skryfbehoeftes

Gr 6

Dekbrief
Skryfbehoeftes

Gr 7

Dekbrief
Skryfbehoeftes