Laerskool Hendrik Louw

ALTYD ONS ALLERBESTE VIR ELKE KIND

LAERSKOOL HENDRIK LOUW

Toelatings

Hendrik Louw toelatingsproses

Kliek hier vir inligting oor die toelatingsproses asook toelatingsvorm en toelatingsbeleid.

Aansoeke vir 2022, volg asb. hierdie skakel.

Indien u probleme ondervind met die WKOD-aanlynaansoek, kontak asb. die skool.
Nadat u die WKOD-aanlynaansoek ingedien het, stuur asb. die aanlyn-bewys, tesame met die volledig voltooide Hendrik Louw-aansoekvorm asook alle vereiste dokumente na die skool (hendrikl@mweb.co.za).
Hierdie aansoek kan ook per hand by Hendrik Louw se ontvangs ingehandig word.

Toelatings

Kontaknommer: 021 8531045 (opsie 2)

Epos adres: hendrikl@mweb.co.za

Kantoorure: Maandag tot Donderdag – 07:15 tot 15:00

Vrydae 07:15 – 14:00

Finansies

Kontaknommer: 021 8531045

Epos adres: hendlouw@mweb.co.za

Kantoorure: Maandag tot Donderdag – 07:15 tot 15:00

Vrydae 07:15 – 14:00