DOEN AANSOEK VIR GRAAD R
VIR PLASING GEDURENDE DIE JAAR IN 2025:
Voltooi slegs die Laerskool Hendrik Louw aansoekvorm en heg alle vereiste dokumente aan (behalwe die bewys van WKOD-aanlynaansoek).
AANSOEK- EN TOELATINGSPROSES VIR 2026
STAP 1
11 Maart tot 15 April 2025 :
Doen aansoek op die die WKOD se AANLYNSTELSEL
http://admissions.westerncape.gov.za
Registreer uself en u kind – (NB: onthou asb. U gebruikersnaam details en wagwoord)
Volg die volgende stappe om u BEWYS VAN AANLYN AANSOEK te druk:
- Teken in via http://admissions.westerncape.gov.za
- Aan die linkerkant van u skerm: Kliek op TRACK APPLICATION STATUS
- Vind die skool van u keuse (bv. HENDRIK LOUW)
- Kliek op die druk-opsie en druk die 2-blad dokument
Indien u probleme ondervind met die WKOD-aanlynaansoek, kontak gerus die skool by
STAP 2:
Stuur die volgende dokumentasie binne 7 dae vanaf u aanlyn aansoek na
Die dokumentasie kan ook per hand by Hendrik Louw ontvangs ingehandig word.
- ‘n Hendrik Louw aansoekvorm (verpligtend)
- Leerder se onverkorte geboortesertifikaat
- ID’s van beide ouers
- Bewys van woonadres
- Kliniekkaart
- Mees onlangste rapport
- Oorplasingssertifikaat (indien nodig)
- Kleurfoto van leerder
- Bewys van aanlyn aansoek (2 bladsye)
STAP 3:
17 tot 19 September | Ouers word per e-pos van die uitslag in kennis gestel. |
17 tot 30 September | Ouers bevestig aanvaarding van aansoeke om plasing vir graad R. |