Skip to main content

DOEN AANSOEK VIR GRAAD RR/RRR

U kind moet 5 jaar oud word in die jaar waarvoor u aansoek doen vir Graad RR en 4 jaar oud word in Graad RRR.

Voltooi ‘n HENDRIK LOUW AANSOEKVORM.

Stuur die aansoekvorm tesame met die volgende dokumentasie na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..
Die dokumentasie kan ook per hand by Hendrik Louw ontvangs ingehandig word.

  • Leerder se onverkorte geboortesertifikaat
  • ID’s van beide ouers
  • Bewys van woonadres
  • Kliniekkaart
  • Kleurfoto van leerder