

Ons Missie
Om ‘n gebalanseerde waardegedrewe leeromgewing te skep waarbinne opvoeders en ouers kan saamwerk om die volle potensiaal van elke kind te ontwikkel.
Ons Visie
Altyd ons allerbeste vir elke kind.
Ons Waardes






Ons waardes help ons om die skool se storie uit te leef – die missie, visie en die gewenste uitkomstes daarvan.
Deur hierdie waardes binne elke leerder te vestig, verskaf dit die kritieke grondslag vir die skep van die tipiese atmosfeer wat ons in ons gesogte skool wil kweek.
Ons waardes verskaf ook die denkwyse oor watter opvoedkundige filosofieë of inisiatiewe hierdie skool ondersteun.