Registreer uself en u kind – (NB: onthou asb. U gebruikersnaam details en wagwoord)
Volg die volgende stappe om u BEWYS VAN AANLYN AANSOEK te druk:
Teken in via http://admissions.westerncape.gov.za
Aan die linkerkant van u skerm: Kliek op TRACK APPLICATION STATUS
Vind die skool van u keuse (bv. HENDRIK LOUW)
Kliek op die druk-opsie en druk die 2-blad dokument
Indien u probleme ondervind met die WKOD-aanlynaansoek, kontak gerus die skool by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
STAP 2:
Stuur die volgende dokumentasie binne 7 dae vanaf u aanlyn aansoek na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.. Die dokumentasie kan ook per hand by Hendrik Louw ontvangs ingehandig word.
‘n Hendrik Louw aansoekvorm (verpligtend)
Leerder se onverkorte geboortesertifikaat
ID’s van beide ouers
Bewys van woonadres
Kliniekkaart
Mees onlangste rapport
Oorplasingssertifikaat (indien nodig)
Kleurfoto van leerder
Bewys van aanlyn aansoek (2 bladsye)
STAP 3:
17 tot 19 September
Ouers word per e-pos van die uitslag in kennis gestel.
17 tot 30 September
Ouers bevestig aanvaarding van aansoeke om plasing vir graad 2-7 in 2025