DOEN AANSOEK VIR NASORG
Laai die PDF dokumente hier af:
DOEN AANSOEK VIR WAGKLAS
Ons bied ’n oggend- en middagwagklas aan.
Die oggendwagklas is R200 per maand.Die middagwagklas sluit ‘n ete in teen R470 per maand. Middagwagklas is slegs beskikbaar vir Graad RR tot Graad 3 leerders
Tye: