Skip to main content

2024 Skoolkalender

Kwartaal 1: 17 Januarie – 20 Maart
Kwartaal 2: 3 April – 14 Junie
Kwartaal 3: 9 Julie – 20 September
Kwartaal 4: 1 Oktober – 11 Desember

2024 Publieke vakansiedae

  • 1 Januarie – Nuwejaarsdag
  • 21 Maart – Menseregtedag
  • 29 Maart – Goeie Vrydag
  • 1 April - Gesinsdag
  • 27 April – Vryheidsdag
  • 1 Mei – Werkersdag
  • 16 Junie – Jeugdag
  • 17 Junie – Openbare vakansiedag (Jeugdag)
  • 9 Augustus – Nasionale Vrouedag
  • 24 September – Erfenisdag
  • 16 Desember – Versoeningsdag
  • 25 Desember – Kersdag
  • 26 Desember – Welwillendheidsdag

Laai gerus die d6 Connect toepassing af en skakel in op jou klas se WhatsApp-groep om op hoogte te bly van ons kwartaalprogramme.